Michael Kremer

Michael Kremer
Michael Robert Kremer

Gebore (1964-11-12)12 November 1964
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Ekonomie
Instelling(s) Harvard-universiteit
Alma mater Harvard-universiteit (BA, MA & PhD)
Bekend vir Ontwikkelingsekonomie, Onderwysekonomie, Gesondheidsekonomie, O-Ringteorie van ekonomiese ontwikkeling
Invloed op Esther Duflo
Toekennings Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe (2019)

Michael Robert Kremer (gebore op 12 November 1964)[1] is 'n Amerikaanse ontwikkelingsekonoom wat die Gates-professor in ontwikkelende samelewings aan die Harvard-universiteit is. In 2019 word hy saam met Abhijit Banerjee en Esther Duflo, die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, toegeken "vir hul eksperimentele benadering om wêreldwye armoede te verlig."

  1. U.S. Public Records Index Vol 1 & 2 (Provo, UT: Ancestry.com Operations, Inc.), 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search